Mense Van Die Tweede Millennium

In die eerste eeue van die tweede millennium het twee nuwe erdewerkstyle suid van die Limpopo rivier ontstaan. Hulle verteenwoordig die voorsate van die Nguni- en Sotho-Tswanasprekendes wat tans die meerderheid van Suid-Afrika se bevolking uitmaak.

Die Nguni

Die Sotho-Tswana

Venda-oorspronge

Comments are closed.