Watter gevolge het die Mfecane gehad? Dis miskien ironies dat die botsings en teenspoed ook ’n nuwe groep leiers na vore laat tree het wat hul versplinterde gemeenskappe herenig en herbou het. Onder hulle tel Moletsane van die Taung, Moshoeshoe van die Sotho, Mzilikazi van die Ndebele, Sekwati van die Pedi, Manthatisi en haar seun Sekonyela van die Tlokwa en Montshiwa van die Rolong.
Manthatisi en Sekonyela van die Tlokwa







