Afrika-koninkryke: verowering en oorlewing

In die 1870’s is die swaar verdiende sekuriteit van talle Afrika-samelewings ondermyn deur ’n vasberade poging van die koloniale regerings en die koloniste om swart mense stewiger onder beheer te kry. Die rede was die nuwe ekonomiese omstandighede in Suid-Afrika se binneland: Politieke beheer oor Afrikane was nodig ter wille van sekuriteit en om die beskikbaarheid van arbeid te verseker. In hierdie hoofstuk beskou ons dié proses, en kyk na die verskillende maniere waarop die Afrika-gemeenskappe hulle teen hierdie pogings verset het.

Die vernietiging van die Zulu-koninkryk, 1879-1896

Die vernietiging van die Pedi-koninkryk

Die Sotho

Die Swazi

Die Hlubi onder Langalibalele

Die Tlhaping en Rolong

Die Venda

Die einde van die griekwas se onafhanlikheid

Comments are closed.