Wit Heerskappy Begin Wyk

In die middel-1970’s het wit heerskappy ’n groot tree agteruit gegee. Ná ’n staatsgreep in Portugal in April 1974 is die mag in dié land se kolonies in Suider-Afrika gou aan swart bevrydingsbewegings oorgedra. Op 24 November 1974 het R.F. (Pik) Botha, later minister van buitelandse sake, die VN se Veiligheidsraad ingelig dat Suid-Afrika met alle middele tot sy beskikking wegbeweeg van diskriminasie. Sulke ontwikkelings het die hoop onder Suid-Afrika se ondergeskikte bevolking kortstondig laat opvlam dat apartheid aansienlik verander sou word. Daar was egter ’n reuse-verskil tussen wat swartes as redelike eise beskou het en wat wittes bereid sou wees om prys te gee. Die hoekstene van apartheid het nog stewig gestaan.

’n Kommissie geïgnoreer

’n Sterk afname in wit mag

Afrekening in Suider-Afrika

’n Geheime operasie

Rhodesië val

Comments are closed.