Pogings Tot Gelyke Onderwys

Toe die nuwe demokratiese regering in 1994 aan die bewind kom, was die erfenis van apartheidsonderwys ’n simboliese en ’n beleidsuitdaging. Daar was grootskaalse rasseongelykheid in onderwys. Suid-Afrika moes eenvoudig vinniger groei om sy bevolking werk te gee. Sterk groei sou net moontlik wees as die land sy kennis en vaardighede beter kweek en benut. Skole moes dus doeltreffender word en al hoe meer leerders voortbring wat ná skool universiteit toe gaan.

Die nuwe regering het die taak om onderwys te hervorm, geesdriftig aangepak. Dié geesdrif, en die feit dat hy ervare opvoeders se raad goedsmoeds verwerp het, het die saad vir groot mislukkings bevat.

’n Groot gaping om te oorbrug

Nuwe take, nuwe ideale

Te groot spronge

Ongelykheid duur voort

’n Stelsel in krisis

Comments are closed.