Nuutste Artikels
Ethnic Business and Economic Empowerment: The Afrikaner Case, 1915 - 1970
The Rise and Possible Demise of Afrikaans as a Public Language
A Note on Bantu Education, 1953 to 1970
Great expectations: Pres. PW Botha’s Rubicon speech of 1985
BJ Vorster and the sultan’s horse
Meer Artikels...Janette Deacon het ’n Ph.D. in Argeologie aan die Universiteit van Kaapstad verwerf en spits haar toe op die rotskuns van Suider-Afrika. Sy was werksaam aan die universiteite van Kaapstad en Stellenbosch, asook by die Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede. In 2005 is sy as ereprofessor by die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) aangestel. Sy is die skrywer van meer as 130 akademiese referate en ses boeke
Artikels:





